Cheryl Hines

Cheryl Hines
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cheryl Ruth Hines
Geboorte 21 September 1965 (1965-09-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cheryl Hines (gebore 21 September 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente RV (2006), Waitress (2007), en The Ugly Truth (2009), en in die televisiereeks Curb Your Enthusiasm (2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search